Discussion about this post

User's avatar
Melanie Farrell's avatar

Your dodge-ball sentence is so true. When I read about climate anxiety it seems a perfectly normal response to our constant heating up of the planet.

Expand full comment
Juhlene's avatar

Genugtig, mens..! Keep on swimming-singing-writing-floating-listening-traveling-dodging asseblief! En dankie vir julle mooi foto's. Beide lok en bekoor elke verlangende, ontdekkende sintuig soos eie eerste, nuwe, prôper pakkie kleurpotlode kon! Of dalk nog kan? Wie weet met die dat die klimaat so kwaad is na al ons wilde tekeninge oor alles skoon van haar gelaat? Ons huiwer tans selfs om na Namibië te reis soos ons plan was. (Stella se kontrak het Vrydag klaargemaak, en die Jimny word gediens tans.) Maar skielik neuk hul regering opnuut met die uitwys, aankla en vervolging van 'queer' en ander andersliewendes. Deels rebelleer ons en spandeer dan hardverdiende geld eerder elders- tuis? 😉 Kaapstad se in-en-uit mos ook onder beleg, en deels herrys die ou vrees van vervolging, selfs figurerend in nagmerries onlangs..

Solet, was dit in Alma? Ons het nie daai een in Warmbad geleer nie. Alma bly mities in my geheue omdat Lizelle (my ouer sus mos) kortliks daar skoolgegaan het toe sy klein was en voor ons oppad was.

Mag ons altyd ou liedjies mag onthou, hardop en sonder vrees vir vervolging kan sing. Liefde van huis tot huis en kajuit. J 🌱

Expand full comment
3 more comments...

No posts